Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

KMM Review Publishing

@ Sunday Times Books LIVE

Sampie Terreblanche eersdaags 80: Martie Retief-Meiring oor dié “kampvegter vir die underdog”

Lost in TransformationA History of Inequality in South Africa 1652-2002Sampie Terreblanche, skrywer van Lost in Transformation en A History of Inequality in South Africa 1652-2002, word eersdaags 80 en Martie Retief-Meiring het uitgevind dat hy nog nie naby aan uitgeskryf is nie. Hy maak eersdaags met ’n opvolgboek op Lost in Transformation klaar. Retief-Meiring skryf verder dat Terreblanche ’n “onverdrote kampvegter vir die underdog” is.

Ryk mense hou nie van Sampie Terreblanche nie. Hy hou ook nie van ryk mense nie. Dis nie persoonlik nie; hy het immers ryk vriende, en ryk mense nooi hom graag om hulle toe te spreek – al is dit dikwels tot hul eie ongemak.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment